• 🏆 Texturing Contest #33 is OPEN! Contestants must re-texture a SD unit model found in-game (Warcraft 3 Classic), recreating the unit into a peaceful NPC version. 🔗Click here to enter!
  • It's time for the first HD Modeling Contest of 2024. Join the theme discussion for Hive's HD Modeling Contest #6! Click here to post your idea!

HIVE

wrath bringer
wrath bringer
Ek is bly om dit te hoor, maar is oki bly nie, want dis nie wat jy wou he nie.
Maar ek is trots op jou, het nie baai gaan se nie, want ek het gedink jy wou my nie sien nie..jammer oor dit
wrath bringer
wrath bringer
Nice om weer van jou te hoor, oki gedink dit sal weer gebeur nie :)
wrath bringer
wrath bringer
--------------Hoe was jou wisk punte, het piet goed gehelp?------------------
WhiteFang
WhiteFang
kani onthou nie
WhiteFang
WhiteFang
het net gekyk of ek geslaag het of nie,het nie verder gewory met die ding nie
wrath bringer
wrath bringer
Lolz klink soos the WhiteFang wat ek ken xD
WhiteFang
WhiteFang
Some things never change
wrath bringer
wrath bringer
Lol ja...laat my dink as ek van oge begin praat, dan se jy dit ook party keer xD
Top